top of page

FEESGELEENTHEDE

Skakel in en kom raak gesellig saam met NG Gemeente Bryanston.

  • Pinkstersfees
    Pinkstersfees
    Vind in Mei plaas
    Kerksaal
    Vind in Mei plaas
    Vyftig dae na afloop van Paasfees begin die Pinksterbidure en word afgesluit deur 'n Pinkesterfees in die vorm van 'n gemeente-ete.
    Share
  • Damesoggend
    Damesoggend
    Vind in September plaas
    Kerksaal
    Vind in September plaas
    'n Jaarlikse Damesoggend word gehou waar dames van die gemeente gesellig verkeer en toegespreek word deur 'n spesiale gasspreker.
    Share
  • Kerssangdiens
    Kerssangdiens
    Laaste Sondag in November
    Kerkgebou
    Laaste Sondag in November
    'n Spesiale diens ter viering van Jesus se geboorte!
    Share
  • Dankofferfees
    Dankofferfees
    Laaste Sondag in Oktober
    Kerksaal
    Laaste Sondag in Oktober
    Oktober is ons gemeente se “Tiende-maand” wat eindig met ‘n dankofferfees en dankoffer-ete op die laaste Sondag van die maand.
    Share
bottom of page